UPS Airlines

UPS Airlines
IATA: 5X
ICAO: UPS
Roepsein: UPS
Gestig: 1988
Ondernemingsvorm: Dogtermaatskappy van
United Parcel Service Inc.
Hoofkwartier: Louisville, Kentucky
Hooflughawe: UPS "Worldport"
Louisville Int. Lughawe
President: Brendan Canavan
Passasiers Slegs vrag
Werknemers 20 047
Bestemmings: 815
Vloot: 290 vliegtuie
Webtuiste: http://www.ups.com

UPS Airlines, is die lugredery van United Parcel Service, Inc., 'n reuse Amerikaanse maatskappy gebaseer in Louisville, Kentucky. Dit is verantwoordelik vir die vervoer van lugvrag van die moedermaatskappy United Parcel Service, Inc. en is een van die drie grootste vraghanteerders ter wêreld.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search